Alldays Hunt with Let's Go Hunting

Alldays Hunt in Limpopo with Let's Go Hunting


This page is exclusively for all local South African hunters! Rest assure here you will be charged in Rand and we cater for everybody’s needs!

 

Alldays, Musina, Limpopo Province

Distance to farm from Pretoria ±400km.

Hunting Specifications

Type: Meat & Trophy

Farm detail

“Adamsrust: Die plaas is ‘n lewenslange droom wat waar geword het vir die Prinsloo familie. Jammer dat Johan Adam, my vader en my seun Johan se oupa nie vandag meer met ons is om dit saam ons te kon geniet en deel nie. Die jag etiket wat ons op die plaas uitleef is alles uit sy geslag aan ons nagelaat/oorgedra om met ander te deel. Hoop dit is vir julle ‘n belewenis”

Deposito

100% van die totale verblyf moet as deposito betaal word om die bespreking te bevestig binne 3 dae vandat die bespreking gemaak word anders sal die datum aangebied word vir die volgende jag groep wat wil bespreek.
Alle pryse sluit BTW uit.

Verblyf

1 x Dubbel bed plus enkel bed: on-suite.
7 x Enkel beddens. (4 onder en 3 bo).
1 x Dubbel bed : on-suite.
2 x Enkel beddens : on-suite.
Volledig toegeruste kombuis, met Lapa en kroegeenheid.
1 addisionele badkamer.

Fees include

Eskom krag.
Afslag van velle.
Kamp word elke dag skoon gemaak .
Groot kruiwa hout per dag word voorsien.
Koelkamer word voorsien.
Gidse.
Op en aflaai van jagters en wild wat gejag is elke oggend en aand.
Skietbaan 150 meter in lengte.

Verblyf

Minimum van 4 jagters, 3 Nagte (Max 8).
R450 per persoon per nag (Jagter Self Bediening).
R300 per persoon per nag (Nie Jagter Self Bediening).
R950 per persoon per nag (Jagter Bediening sonder alkol).
R850 per persoon per nag (Nie Jagter Bediening sonder alkol).
Enige persoon wat op die skietbaan skiet of op ‘n voertuig klim word as ‘n jagter beskou en betaal fooie van toepassing op die van ‘n jagter.
DSTV kan aangeskakel word teen R100 per dag vir ‘n minimum van 3 dae.

Kuip van Trofee Diere

  • Klein Wild: R250/bok Kuip gesout.
  • Groot Wild: R350/bok Kuip gesout.
  • Kameelperde op aanvraag.
  • Volledige kuip werk op aanvraag.

Wild Verwerking

Adamsrust het wild verwerkings geriewe en personeel wat dit doen. Dit geskied teen n ekstra koste bereken per kilogram. Vra asb vir n pryslys op die diens wat gelewer kan word. Indien u as jagter ‘n behoefte aan so diens sou verlang.

Eie wild verwerking kan ook gedoen word met ons toerusting deur die jagter/jagters teen n koste van R750 per dag, u moet egter al u eie speserye, derms en so voorts voorsien.

Belangrike inligting

  1. Die plaas reels en vrywarings vorm sal met die aankoms op Adamsrust vir elke jagter en nie jagter gegee word en moet deur elke lid van die jag groep gelees en onderteken word voor daar op die plaas gejag kan word.
  2. Met die aankoms van die jagters sal hul vergesel word na die skiet baan net om seker te maak die gewere op standaars ingeskiet is. Daar moet dus ‘n redelike groepering deur die jagter geskiet kan word.
  3. Geen alkohol gebruik sal toegelaat word voor of tydens die jag elke dag nie.
  4. Gidse is slegs daar vir rigting aanduiding en nie die uit wys van ‘n spesie, geslag of groote nie.Dit bly die verantwoordelikheid van die jagter self.
  5. Indien n PH (Profesional Hunter) benodig word sal dit n ekstra R1 000 per dag wees per PH wat benodig word.
  6. Minimum kaliber wat toegelaat word is die .270 kaliber met 150gr premium gelaaide koeels.
  7. Wild wat gekwes of blyk gekwes te wees en nie gevind word nie sal teen volle wild pryse soos op die pryslys aangedui betaal moet word.
  8. Geen voëls mag gejag word nie.
  9. Indien die jag groep n fooitjie (“tip”) wil gee (dit is geensins n vereiste nie) vir dienste gelewer deur die personeel wat behulpsaam was, en jy beskou die diens as aanvaarbaar verdeel die fooitjie (“tips”) asb tussen Kombuis Personeel, Slagters en Gidse. Onthou sonder die persone in die kamp en die slagters by die slagkamer, sou jou naweek een van harde werk wees en dan geniet jy nie die jag nie.
  10. NB: Alle jagters moet hulle Bevoegtheidsertifikaat en Wapen lisensies saambring vir die veiligheid van sy MATERS en die Personeel van Adamsrust.
  11. DIE HANTERIG VAN VUURWAPENS ONTVANG ‘N HOË PRIORITEIT OP ADAMSRUST. BEHOUD VAN MENSE SE LEWENS IS VIR ONS BELANGRIK. ONS STREEF OOK NA GEEN SKIET ONGELUKKE OP ONS PLAAS NIE.

Indien u enige diens nie op ons dokument sien nie, neem asseblief die vrymoedigheid om te vra dalk kan ons dit vir julle aanbied.

Dankie vir jou/julle belangstelling in ons jagplaas. Indien jy/julle wel sou kies om by ons te kom jag hoop ons dat dit een van velle kuiers gaan word.
 

Contact us with the number of people and game you want to shoot.

Species Price List

  Female Male Trophy
Impala (Trophy 20") R 1 100 R 1 300 R 2 500
Blue Wildebeest (Trophy 26") R 3 500 R 4 500 R 6 000
Kudu (Bull 0-40") R 4 500  R 8 000  
Kudu (Bull 40-51") (Trophy 52"+) Not Available R 12 500 R 18 000
Waterbuck (Trophy 24") R 4 500 R 6 000 R 10 000
Gemsbok (Bull, Cow Trophy 40") R 8 000 R 8 000 R 10 000
Giraffe (If only skin is required R 8 000) R 15 000 R 12 000  
Nyala (Trophy 25") R 20 000 R 12 000 R 18 000
Warthog (Trophy 12") R 2 000 R 1 000 R 1 500
Zebra R 5 500 R 5 500  
Steenbok R 2 500 R 2 500  
Duiker R 2 500 R 2 500  
Sable (Trophy 36") Not Available R 50 000 R 60 000
Buffalo Not Available POR POR

Datums beskikbaar/Dates available

TO BE CONFIRMED

 

 

 

 

BOOK NOW

 

Photo Gallery

 

RELATED DOCUMENTS

# Name Description
1. Directions View Directions to Adamsrust
  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.

 


COPYRIGHT © LETS GO HUNTING. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET